Lekker, kwaliteit vleisprodukte!!

Welkom by Nguni Moon Vleisverwerking

 

 

Gehalte

Ons vleis is net van die beste gehalte en kwaliteit en met die beste pryse ( Piet Approved )

 

Gerieflik

Ons kundige slagter Piet sny , verpak alles vir u gerief 

 

Higiëne

Voedselveiligheid is 'n topprioriteit vir Nguni Moon, en ons hou by die hoogste internasionale gesondheid- en veiligheidstandaarde.

 

Betroubaarheid

Kliëntediens is vir ons ongelooflik belangrik – ons streef daarna om altyd ons beloftes na te kom.

 

Dienste wat ons bied 

 

  • Wildbewerking
  • Lamsvleis (op bestelling)
  • Vleisprodukte soos
  • Sosaties ( Bees & Hoender )
  • Gerookte Cheese Grillers
  • Extra Lean Maalvleis
  • En nog vele meer

 

 

NguniMoon is offisieel oop en ons val sommer met die deur in die (hoender)huis

Onthou om ons hoender by jou bestellings-lysie te sit

Hoekom ons hoender 

Ons hoender word nie met water ingespuit nie

Hulle braai/kook nie 'weg' nie

Die grootte hoender wat jy in die pakkie sien en gaar maak....is die grootte hoender wat jy gaan eet

Dit is bekostigbaar

En dis baaaie lekker en goeie kwaliteit

 

 

Voel vry om jou bestelling in te sit

Bestelings kan Vrydae opgetel word by 

144 Caribaea Str Lynnwoodrif Pretoria Gauteng

 

Kom Besoek ons gerus Saterdae by die Pretoria Boeremark