Uniek ontwerpte plaas- en besigheidsnaamborde, kuns, versierings en vele meer uit metaal.

Welcome By Die MetaalKuns Koőperasie 

 

PLAASNAAMBORDE UIT METAAL!!!

PLAASNAAMBORDE of sommer enige iets waarvan jy hou…

DAAR IS HOPE MOOI VOORBEELDE OP ON FACEBOOK BLAD!!!

BESTE PRYSE / BESTE DIENS / BESTE KWALITEIT

En TROTS SUID-AFRIKAANS

Uniek ontwerp, net soos jy dit soek. ONS SIT SAAM MET JOU EN BOU DAN DIE TONEEL SOOS JY DIT WIL HÊ! En moenie bekommerd wees nie, ons het oorgenoeg geduld! Stuur gerus jul idees of logo’s en ons help graag.

Ons deel graag met julle van ons borde wat kliënte al bestel het, en só tevrede is mee…

Die MetaalKuns-Koöperasie

Bel of Whatsapp ons vandag nog met jou idees of planne en ons maak dit! Ons lewer puik diens en dit nog in TROTS AFRIKAANS ook!!!

Ons koerier landswyd.