Wit Witter Spierwit
Ouma se boerseep werk
Suiwer natuurlike bestanddele, plaaslik verkry waar moontlik, en handgemaak in klein hoeveelhede om die hoogste gehalte te verseker.
Elke bestanddeel word gekies vir die voordele wat dit bied om jou daaglikse roetine te verbeter.
Bestel joune nou .
Kyk net wat sê ons kliënte oor ons BOERSEEP.
Ouma se Produk is goed👍
Sagtebal.. krieket..witbroeke.. smeer terwyl jy in die stort staan.
Gooi in emmer water en was môreoggend en “whalla” n nuwe wit broek.
Kyk net wat sê ons kliënte oor ons BOERSEEP.
My man gaan werk in die myn met sy splinternuwe baadjie en dit is vol olie.
Ek het boerseeop gesmeer,gewas en na die derde keer is die olie uit.
Baie dankie vir die seep.
Uiteindelik 'n seep wat werk